<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Liedboek twee honderd en drie</aka>
<key>C</key>
<lyrics>[V1]
.  C                   F C
 Loof die Here, al wat lewe
.Am       F      Dm      G
 wil Hom dank en hul-de bring -
.E               A      D
 Hy het al ons skuld vergewe;
.G            Am        G
 ons 'n nuwe lied laat sing.
. C
 loof Hom, prys Hom !
. C
 loof en prys Hom !
. F               G      C
 loof die Vader, God en Heer !
.    
     

[V2]
. C                       F C
 Loof hom wat in groot genade
.Am         F   Dm      G
 ons deur eeue heen be-hou;
. E               A       D
 loof hom vir sy reddingsdade -
.G              Am       G
 vas kan ons op Hom vertrou.
. C
 loof Hom, prys Hom !
. C
 loof en prys Hom !
.F            G     C
 Hy's genadig en getrou.

[V3]
. C                     F  C
 Soos 'n vader sorg vir kinders,
. Am       F        Dm      G
 sorg die Heer vir wie Hom vrees.
.E           A      D
 Hy vergewe hul oortredings
.G            Am      G
 en berei 'n vreugdefees.
.C
 loof Hom, prys Hom !
. C
 loof en prys Hom !
.F               G        C
 laat ons Hom gehoorsaam wees !

[V4]
.   C                     F   C
 Mense, soos die veld se blomme,
.  Am        F      Dm    G
 bloei maar vir 'n korte tyd;
.E            A         D
 ewig oor ons kleine kommer
. G              Am     G
 waak Gods goedertierenheid:
. C
 loof Hom, prys Hom !
. C
 loof en prys Hom -
.F          G      C
 e-wige ge-reg-tigheid.

[V5]
.  C                      F  C
 Loof die Here, maan en sterre,
.  Am     F        Dm     G
 waar jul in die wydtes kring.
. E            A        D
 loof Hom, engele en mense,
.G            Am      G
 almal wat Sy wil volbring !
. C
 loof Hom, prys Hom !
. C
 loof en prys Hom -
.F               G     C
 O my siel, bly Hom besing !</lyrics>
<title>Loof die Here al wat Lewe</title>
</song>